Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 124 Die Geestelike Son, Boek 2

Nietemin bly die grondstof altyd dieselfde; julle kan alle materie skeikundig ontleed soveel as wat julle maar wil of kan, en tog sal julle by die uiteindelike ontleding slegs op twee oergrondstowwe uitkom, naamlik op die welbekende baie vlugtige koolstof en op die saambindende suurstof. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 124, Paragraaf 6

Hoofstuk 124 Mobiele weergawe Kommentaar