Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 125 Die Geestelike Son, Boek 2

As Ek dan in stryd met hierdie misterieuse teosofiese stellings tog hier of daar iemand opwek wat `n lewende openbaring regstreeks van My ontvang, dan word hy deur die grootste deel van die teenwoordige mensdom as `n dwaas en dweper uitgemaak, soms ook as `n bedrieër en `n kwaksalwer wat weet om van die gawes van sy verstand wins te maak. Sê net, is dit nie so nie? – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 125, Paragraaf 14

Hoofstuk 125 Mobiele weergawe Kommentaar