Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 125 Die Geestelike Son, Boek 2

Omdat die hemelryk egter nie êrens `n bepaalde plek het nie, maar suiwer `n toestand van die lewe is, is die hemelryk ook volkome gelyk aan julle tyd en wel aan hierdie tyd, naamlik karig, armsalig, klein en seldsaam. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 125, Paragraaf 18

Hoofstuk 125 Mobiele weergawe Kommentaar