Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 19 Die Geestelike Son, Boek 2

6. Tegelykertyd sien ek ook dat oor die breë trap heen, bowendien nog drie ongeveer een klafter breë fluweel bande loop; twee is daar groen en die middelste is baie mooi rooi van kleur en hulle is so geleë dat hulle met die trappe, behoorlik vas aansluitend, trapsgewys as`t ware `n eenheid vorm.

Hoofstuk 19 Mobiele weergawe Kommentaar