Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Geestelike Son, Boek 2

Omdat die aarde nog maar ruim vyfduisend jaar die mensegeslag dra, is die aanwesigheid van die baie groot aantal sigbare geeste hier nou onbegryplik. Dit is, seker oppervlakkig gesien, soveel dat hulle, dig teen mekaar geplaas, een miljoen jaar lank van jaar tot jaar kan afwissel en steeds deur nuwes vervang word, wat die aarde sodanig sou vul dat `n appel wat op hulle sou val nie tussen hulle deur op die aarde sou beland nie. O Heer en allerbeste, liefdevolle Vader, dit is vir my `n geheel en al onbegryplike aanblik! Tensy daar ook in U boonste hemele volmaakte verwekkinge sou plaasvind; so nie, dan is dit vir my alles volkome onbegryplik! – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 2, Paragraaf 8

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar