Hoofstuk 1
![]() | Die Huishouding van God, Boek 1 |
12. In die ooste staan reeds ‘n ster, wat vir Orion die baan sal breek, en die vuur van die groot hond sal hulle almal verteer; en Ek wil die sterre in groot hoeveelhede vanaf die hemel na die aarde slinger, sodat al die kwaaddoeners tot niet sal gaan en My lig op alle oorde sal skyn.
|
Hoofstuk 1
![]() |
Mobiele weergawe ![]() |