Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 10 Die Huishouding van God, Boek 1

En hierdie offer van julle harte vir ontvangs van My genadeseën, is vir julle as ‘n heilige taak gegee, wat julle altyd, wanneer julle mekaar ter wille van My seën nader, aan My verskuldig sal wees. Hierdie nuwe en maklike gebod, wat julle so pas uit My mond ontvang het, is die eerste kerk, wat Ek voor julle ter herdenking aan My stig, en sal vir julle in dankbaarheid aan die dade van die barmhartige Liefde herinner en sal vir julle na die heilige vrees vir God, terug lei! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 10, Paragraaf 15

Hoofstuk 10 Mobiele weergawe Kommentaar