Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 11 Die Huishouding van God, Boek 1

Sien, hierdie vrug is nie meer vir julle ‘n sonde nie; maar dit is net die gevolg van die drievoudige ongehoorsaamheid teenoor God en is die dood van julle vlees, wat julle in selfsugtigheid deur julle begeerte van die vlees, verwek het. Julle mag nie hierdie vrug van julle af weggooi nie, maar moet dit volgens die wil van bo as getuienis oor julleself en julle nederigheid behou, sodat julle mettertyd sal ervaar, hoe deur julle die sonde en deur die sonde ook die dood in die wêreld gekom het; maar die vrug self moet julle ‘Cahin’, (Kain) of ‘Doodbringer’ noem!” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 11, Paragraaf 9

Hoofstuk 11 Mobiele weergawe Kommentaar