Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

En op die’ wyse het hulle in die reeds genoemde land gekom, waar die son reg bokant hulle gestaan het en dit baie warm was; en daar was op die bodem rondom hulle tot in die wye vertes, geen gras te siene nie, en ook geen boom en geen struik nie. En sien, toe sink Adam en Eva met die ander uitgeput en moeg in die warm stof op die aarde neer en het, gedruk van die mag van ‘n verdowende slaap, hulle oë gesluit en het soos bewusteloos geslaap, gevange deur die strik van swakheid in ongenade. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 13, Paragraaf 41

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar