Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 14 Die Huishouding van God, Boek 1

En deur barmhartigheid en genade verander hierdie omgewing volgens Jou allerhoogste welgevalle, sodat dit vrugbaar sal word en die swakkes voedsel ter versterking van hul ledemate kan vind en om hulle brandende dors by ‘n fontein met vars water te kan les en laat ook nuttige diere, wat gehoorsaam aan hulle wil sal wees en wat vir hulle sal dien, hierheen kom. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 14, Paragraaf 2

Hoofstuk 14 Mobiele weergawe Kommentaar