Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 17 Die Huishouding van God, Boek 1

Maar vir Adam, vir Eva en vir jou, wil Ek klere van bo gee, wat in kleur verskil, - vir Adam wit, vir Eva rooi en vir jou blou met geel some. Maar hierdie kleure mag niemand vir sy eie klere gebruik nie, en moet hulle hulle klere bont kleur; maar daar mag geen swart vlekke en ook geen skeurmerke daarop voorkom nie, - behalwe, wie daar gesondig het, moet sy klere skeur en moet dit met houtskool verf en moet as op sy hoof strooi as teken, dat hy ‘n sondaar is voor My en die kleed van genade geskeur het, aangesien hy homself met die kleur van ongehoorsaamheid besmeer het en die dood oor hom gekom het! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 17, Paragraaf 11

Hoofstuk 17 Mobiele weergawe Kommentaar