Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 17 Die Huishouding van God, Boek 1

Wanneer iemand dit ooit sal vergeet, sal hy binnekort die bose gevolge daarvan gewaar word. Wie dit driemaal sal vergeet, vir hom wil Ek met ‘n lang slaap straf; maar wie dit as gevolg van luiheid nie sal doen nie, sal so dik word soos ‘n os en vet word soos ‘n vark en dom soos ‘n esel, en die kinders sal uit volle keel oor sy aaklige vorm vir hom spot en lag. En wanneer hy weer soos die gehoorsames wil word, dan sal hy baie moet vas en droë brood eet. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 17, Paragraaf 22

Hoofstuk 17 Mobiele weergawe Kommentaar