Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 19 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe het Cahin af na die aarde af gebuk, asof hy sy skuld wil berou. Maar sien, toe het hy aan sy voete ‘n slang gewaar en het toe hewig daarvoor en geskrik en het vinnig weer vanaf die aarde af opgestaan en wou na Ahbel toe vlug; maar sien, toe verstrengel die slang sy voete, sodat hy nie die plek kon verlaat nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 19, Paragraaf 8

Hoofstuk 19 Mobiele weergawe Kommentaar