Sien, hierdie struik voor ons, blyk ‘n goeie vrug as voedsel vir ons sondaars te dra; maar ons waag dit nie, om daarvan te eet nie, aangesien ons deur ons groot boosheid blind geword het en daarom nie meer kan sien, of die dood, of die lewe daarin geberg is nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 21, Paragraaf 5
|