Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 21 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe het daar ‘n gloeiende rooi wolk van die berge af na die vallei oor die struik gevlieg; en uit die wolk het ‘n heftige weerlig met ‘n sterk donderslag die struik raak geslaan. En sien, toe het ‘n groot slang met ‘n sisgeluid daaruit gevlug en het met ‘n oop bek in die rigting van Cahin gestorm; en hy het groot daarvoor geskrik. Maar sien, die weerligte het haar nie uitgelos nie en het haar vinnig na die warm sand van die wye woestyn verdryf; en toe sy volledig uit die sig van Cahin verdwyn het, het hy sy gesig weer na die struik gedraai en het vir God in stilte vir die genadiglike redding uit die grootste van alle gevare, gedank. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 21, Paragraaf 7

Hoofstuk 21 Mobiele weergawe Kommentaar