Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Huishouding van God, Boek 1

So onthou dit dan: Die liefde woon net in die Vader en heet die Seun. Wie dit versmaai, die’ sal met die magtige Godheid te doen kry en sal van sy vryheid vir ewig beroof word, en die dood sal sy aandeel wees; want die Godheid woon ook in die hel, maar die Vader woon net in die hemel. God oordeel alles volgens Sy mag; maar die genade en die ewige lewe is net in die Vader en heet die Seun. Die Godheid maak alles dood; maar die Seun of die liefde in My, het lewe, gee lewe en maak lewendig. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 6

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar