Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die Huishouding van God, Boek 1

Op hulle eie het hulle hulself, in hul groot mag en alles oorstralende heerlikheid en majesteit, erken en die boonste een van die drie, gelykstaande aan die lig van die Godheid, het in sy begeerte ontbrand, om die Godheid ten volle oor te neem. Deur hom het ‘n groot gedeelte van die geeste ontbrand, wat ook deur hom geword het; en deur hulle het ook die Godheid in sy toorn ontsteek, nes die twee laer geeste van die drie, en slinger toe die bose bende in die dieptes van die dieptes van Sy toorn. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 5, Paragraaf 14

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar