Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 6 Die Huishouding van God, Boek 1

Maar wie nie soos die maan word nie en nie soos die aarde word nie, kan ook nie soos die son word nie, - want hy is nes ‘n komeet, wat geen vastigheid het nie, ook nie in die minste nie, en al sy wese is uit die genadeuitvloeisels van die sonne gesteel, en sy baan is deurmekaar soos die weë van diewe en rowers, en hy word deur die vrees vir lig van een wêrelddiepte tot die volgende gedryf en sal tot in ewigheid nooit meer rus vind nie; en die lig sal vir hom op al sy paaie vervolg en sy nietigheid verlig. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 6, Paragraaf 10

Hoofstuk 6 Mobiele weergawe Kommentaar