Help

jakob-lorber.cc

Inleiding Die Jeug van Jesus

Eers deur die dood van Jesus word God Self volledig mens en die geskape mens deur hierdie hoogste Goddelike barmhartigheid tot `n nuut verwekte kind van God, tot `n God dus - en kan dan as skepsel teenoor Sy Skepper staan as Sy volmaakte ewebeeld en in Hom Sy God, Skepper en Vader sien, praat en erken en bo alles liefhê en alleen daardeur die volmaakte ewige, onverwoesbare lewe in God, uit God en langs God verwerf. En ook daardeur is Satan se heerskappy (bose wil) in soverre gebreek, dat hy die volledige toenadering van die goddelikheid na die mense toe, en omgekeerd die van hulle na God, nie meer kan verhinder nie. – Die Jeug van Jesus, Inleiding, Paragraaf 8

Inleiding Mobiele weergawe Kommentaar