Help

jakob-lorber.cc

Inleiding Die Jeug van Jesus

Nog korter gesê: deur die dood van Jesus kan die mens nou volledig met God soos met `n broer kommunikeer en vir Satan het dit onmoontlik geword om tussenin te kom, waarom daar ook in die Bybel tot die vroue wat die grafkamer besoek, gesê word: 'Gaan heen en sê aan My broers.' Satan se inwerking in die uiterlike vorm mag nog wel steeds merkbaar wees, maar die voorhangsel tussen die goddelikheid en die mense wat eenmaal stukkend geskeur is, kan hy nimmermeer opnuut oprig nie en dus die ou, onoorbrugbare kloof tussen God en die mense nooit meer opnuut laat ontstaan nie. – Die Jeug van Jesus, Inleiding, Paragraaf 9

Inleiding Mobiele weergawe Kommentaar