Hoofstuk 1
![]() ![]() | Die Jeug van Jesus |
32. Daar het egter nog noodsaaklike werk op Josef gewag; daarom het hy nou ook nie lank in die huis getalm nie en het aan Maria gesê: 33. 'Maria, kyk, ek het jou volgens die wil van God in my huis geneem uit die tempel van die Heer, my God; ek kan nou egter nie by jou bly en jou beskerm nie, maar ek moet jou hier agterlaat, want ek moet gaan om `n bouwerk wat volgens ooreenkoms aan my gegee is, gereed te maak op die plek wat ek jou op die reis hierheen gewys het!
|
Hoofstuk 1
![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |