First edition German English Afrikaans Serbian Slovak Czech Spanish Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Brief aan Laodicea

Sien: Babel, die groot hoer van die wêreld, is deur die Here vernietig; want sy het baie volkere die dood gegee! Maar wat sal julle wen, indien julle uit Laodicea ‘n nuwe Babel wil oprig?! Daarom laat vaar dit, wat die gruwel van verwoesting opnuut nader sal bring, - waarvan Daniel geprofeteer het, toe hy by die heilige plek gestaan het! – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 1, Paragraaf 40

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar