Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Brief aan Laodicea

32. As julle dan in die gees opgewek en met Christus opgestaan het, dan is julle mos van bo, maar nie van onder af nie: dus soek dan ook, wat bo is, maar nie, wat daar onder op die aarde is nie!

33. Want julle het volgens die wêreld gesterf, en julle lewe is met Christus in God geborg.

34. Maar wanneer Christus, wat nou julle lewe is, Hom sal openbaar, dan sal julle ook met Hom in die heerlikheid openbaar word!

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar