Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Brief aan Laodicea

met Psalms van liefde en ander lofliedere en geestelike lieflike liedere op; maar sing in die hart en moet nie ‘n leë geblêr met die mond maak nie, dan sal julle vir die Here meer aangenaam wees, as wat daar is die ydel geblêr van die fariseërs, Jode en heidene, wat daar vir hulle lippe baie werk gee ter wille van die goud, maar hulle harte is daarby kouer as ys! – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 3, Paragraaf 26

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar