Maar vir julle werkgewers sê ek ook dit, dat julle wel moet besef, dat die knegte en dienaars ook julle broeders in die Here is; daarom betoon aldag aan hulle, wat daar voor God regverdig is! Gee vir hulle op die regte tyd met liefde in Christus ‘n regverdige loon, en besef, dat ons almal een Here in die hemel het, en dit is Christus, die heilige God van ewigheid! – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 3, Paragraaf 36
|