Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Brief aan Laodicea

Maar bid ook gelyktydig vir my, sodat die Here vir my aldag die deur van die lewendige woord sal oopmaak, en ek aldag voor julle en voor al die broeders in Christus Sy groot geheim en Sy ryk kan verkondig; want ook ek is nog aan al die wêreld gebind en is ‘n baie gewone mens, wat net dan kan profeteer, wanneer vir hom deur die Here die deur van Sy genade oopgemaak word. – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 3, Paragraaf 38

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar