Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Brief aan Laodicea

Maar dit, liewe broeders, wees aldag ‘n ware seremonie onder julle, dat julle in die gees en in die waarheid vir God, die Vader in die Seun, daardeur eer betoon, dat julle Hom wat vir ons almal uit liefde aan die kruis gesterf het, aldag bo alles in Sy Seun moet lief hê, om vir ons weer die kindskap, wat ons voorvaders vanaf Adam af verbrou het, te bring. – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 3, Paragraaf 42

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar