Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Brief aan Laodicea

Hoe moet Hy daaraan nou ‘n welgevalle hê, waarvoor hy al sy dissipels, soos in die gees ook vir my, baie gewaarsku het, deurdat Hy gesê het: “Wees op julle hoede vir die suurdeeg van die fariseërs en hoëpriesters!”?! En julle wil nou die ou ‘huis van oordeel’, wat voor God ‘n gruwel geword het, tot ‘n woonplek van die Here oprig, sodat julle hom daar veelvoudig kan dood maak! – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 3, Paragraaf 7

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar