Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

Daar groei geen vrugdraende bome nie, maar slegs wortelgewasse, soos byvoorbeeld op aarde die aartappel, beet wortels en dergelike. Hierdie gewasse word by die aanbreek van die dag geplant en teen die einde van die dag is dit al ryp. As die nagskemering begin, kom die mense uit hulle gate tevoorskyn en oes hierdie gewasse en bring dit dadelik na hulle onderaardse wonings; in die nag voed hulle hulleself dan hiermee asook die hele daaropvolgende dag. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 11

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar