Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

12. Van die huisdiere moet slegs `n soort skaap genoem word, wat vir die bewoners dieselfde funksie het as die rendier vir die noordelike volke op aarde.

13. Daar is in die riviere, asook in die mere, wat op die maanaarde redelik baie voorkom, nog baie waterdiere en ook enkele soorte klein voëls, wat lyk soos die aardse spreeus, - asook `n groot menigte insekte en ander een-, twee-, drie- en viervoetige aardediertjies; hulle doel en hulle nadere beskrywing sal ons later hoor. Voorlopig sal dit wat nou vertel is, genoeg wees.

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar