Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

Maar behoed jou daarteen om veral in die toekoms ooit self `n bewoner van hierdie armsalige hemelliggaam te word. Want hierdie geel glansende lewenskool is `n baie armsalige skoolgebou en dit sou beter wees om veertien maal per dag op aarde te sterwe, as om maar `n dag daar te lewe; want die bewoners het dit daar veel slegter as diegene wat hier in die kerkhowe begrawe lê. Hulle weet nie dat hulle begrawe is nie, maar die bewoners van die maan moet in hulle grafte lewe en word daar dikwels in hulle onderaardse behuising deur instorting of deur skielike oorstromings begrawe. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 14

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar