Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Maan

Ook op die maan lewe, net soos op die aarde, mense en talryke ander wesens, met net dié onderskeid, dat geen maan aan die voortdurend na die planeet toegewende kant bewoon is nie, maar altyd aan die teenoorgestelde kant, omdat hy aan die kant waarmee hy na die planeet toegekeer is, nie voorsien is van lug, nóg van water, van vuur of van alles wat maar vir die organiese lewe nodig is nie. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 4

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar