Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Van die Hel tot die Hemel, Boek 1

Ons man het vernaamlik uitgegaan van één idee, wat hy ontleen het aan My woord: Dat `n mens "volmaak" moet wees, soos die Vader in die hemel, en dat daar maar een God is, en dat al die ander broers is, sonder onderskeid van rang of stand. Maar hy het, om mee te begin, nie in Hom geglo, op wie die mense, wat hulle volmaaktheid betref, sou moet lyk nie. Eintlik beskou hy homself as die "heer" deur sy welsprekendheid. Daarby vergeet hy volkome dat vorste ook mense is, wat hulle mag deur My verkry het, en hy vergeet ook die teks uit die Skrif: "Gee aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom!" – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 9

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar