Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 151 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Ek sê: “Ja, My beste vriend, as jy dit al vir `n volmaakte hemel aansien, wat in wese slegs `n ietwat beter geestewêreld is, waar die eintlike hemel eers in die gees van die mens begin binnestroom sodat hy eers daaruit omvorm word, wat sal jy dan sê wanneer jy in die werklike hemel, wat vanuit jouself kom, sal binnegaan? – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 151, Paragraaf 1

Hoofstuk 151 Mobiele weergawe Kommentaar