Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 151 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Die Fransiskaan kyk ingespanne nog van veraf deur die groot poort en sê na `n rukkie: “Heer, dit is baie eienaardig! Ek sien niks anders as `n byna onafsienbare kerkhof met `n redelike groot aantal grafmonumente. Werklik, `n eienaardige museum! Hoe nader ons aan die poort kom, hoe duideliker word `n onafsienbare kerkhof voor my oë. Ek sien nou ook al dat `n groot groep van ons vooruitgeloopte geselskap druk heen en weer loop tussen die grafmonumente op die grafte. Maar van `n vreugdevolle verbasing verneem my ore niks; wel hier en daar uitroepe van groot ontsteltenis. Heer, in dié museum sal ons sekerlik weinig amusant vind!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 151, Paragraaf 6

Hoofstuk 151 Mobiele weergawe Kommentaar