Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 151 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Die Fransiskaan sê: “Heer, wat ek nou net gesien het, teken hom nou duideliker en skerper voor my oë af. Maar ons gaste... is hulle druk besig nie! Hulle lyk soos `n kudde lammers wat in die voorjaar eerste in die weiding gedryf word. Dan kom daar ook geen einde aan die gespring en geblêr nie. Ek moet so `n pragtige grafmonument tog net goed bekyk.” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 151, Paragraaf 8

Hoofstuk 151 Mobiele weergawe Kommentaar