Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 151 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Die Fransiskaan gaan na so `n grafmonument toe en ontdek baie gou `n opskrif in reliëf op `n swart ovaalplaat. Hy probeer die opskrif te lees, maar kan niks daaruit wys word nie, omdat daar enkele letters daarin voorkom wat vir hom heel onbekend is. Vol deemoed wend hy hom daarom tot My en vra My of Ek hom nie die betekenis van die opskrif wil verklaar nie. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 151, Paragraaf 9

Hoofstuk 151 Mobiele weergawe Kommentaar