Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 152 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Jou siel het eweneens uit so `n graf te voorskyn gekom en was in `n ander graf gelê, gemaak uit vlees en bloed. Daar het sy haarself toe weer met sydrade ingespin, in `n ligter materie, wat die geleentheid gebied het tot verdere ontwikkeling van die natuurlewe; materie wat sy volgens haar eie vorm ontplooi het. Toe sy geslaag het, het sy meer vreugde aan die vorm beleef as aan haarself en het haar heeltemal aan die dooie vorm van die vlees geheg. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 152, Paragraaf 5

Hoofstuk 152 Mobiele weergawe Kommentaar