Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 190 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Moet Ek dan alle hiërargieë deur `n vuur uit die hemel met een slag verdelg? Na die groot werk van die verlossing gaan dit nou juis nie meer nie! Geen algemene sondvloed en geen ondergang van Sodom en Gomorra meer nie! – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 190, Paragraaf 5

Hoofstuk 190 Mobiele weergawe Kommentaar