Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 191 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Robert gaan nogeens met die sleutel en draai hom sewemaal na links, en omdat na alle kragsinspanning die deur nog nie oop gaan nie, draai hy die sleutel so ver moontlik na regs. Daarby word tydens die draai aaneen kragtig teen die deur gedu, wat egter hardnekkig gesluit bly. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 10

Hoofstuk 191 Mobiele weergawe Kommentaar