Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 191 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Cado sê: “My beste vriende, julle woorde is vir my uit die hart gegryp! Christus, as Heer van die oneindigheid, moes dit ook diep gevoel het, omdat Hy so dikwels teen klereprag geywer het. Hy dra immers ook hier in die ryk van die lig, `n allereenvoudigste kleed. Ekself is die grootste vyand van elke vorm van klereprag, of hulle nou op aarde materieel, of hier in die ryk van die gees, geestelik is. Daarom gee ek julle volkome gelyk dat julle julle pragtige hemelsgewaad, wat hier nie op sy plek is nie, te verafsku. Het dit nou in julle oë geen waarde nie, dan is alles goed en wel. In my oë het selfs so `n hemelse opskikking nooit enige waarde gehad nie! Maar wat sal ons nou doen, solank die poort nog nie oop is nie? Sal ons begin te vra, te soek en te klop?” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 15

Hoofstuk 191 Mobiele weergawe Kommentaar