Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 191 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Met My woorde omvat Robert-Uraniël sy Helena met alle liefde en versoek My om aan sy sy, en wel tussen hom en Helena in, die groot saal binne te tree. Ek sê egter: “Jy moet net begin om jou vrylik te beweeg, anders sal jy steeds `n leiband nodig hê. Ek sal sonder meer in die groot saal aanwesig wees as jy daar binnegaan. Waarheen jy ookal, vervul van liefde tot My, jou sal begewe, sal Ek by jou wees, omdat jou liefde tot My Ekself is, want Ek is oral aanwesig waar waaragtige en suiwer liefde tot My, in volheid in `n hart aanwesig is. Gaan nou dus vooruit en open die poort na die ryk van die voleinding van jou hart.” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 3

Hoofstuk 191 Mobiele weergawe Kommentaar