Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 191 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Nou maak Robert `n diep buiging voor My en begin dadelik met sy reis. Hy wandel welgemoed met sy Helena, wat hom onderweg vra hoe dit vir hom hier in die ryk van God eintlik voorkom en of hy hom al heeltemal tuis daarin voel. Robert-Uraniël sê daarop: “Soms kom dit vir my baie vreemd voor, veral as die Heer nie langs my is nie, maar as die Heer sigbaar in my nabyheid bly, is ek my weer heeltemal tuis. Al die verskynsels kom net nog steeds vir my vreemd voor, al begryp ek dit baie goed, ook omdat hulle dikwels so totaal onverwags opduik. Maar daaraan het ek ook al gewoond geraak. Daar het jy die poort al, maar hy is gesluit! Wat nou?” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 4

Hoofstuk 191 Mobiele weergawe Kommentaar