Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 191 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Helena sê: “Wel, dit sal ons net in die Naam van die Heer probeer oopmaak. Kyk, daar sit `n goue sleutel in die slot!” Robert gryp dadelik die sleutel vas en begin hom na regs en dan na links te draai, maar die deur laat hom nie oopmaak nie. Hy draai nogeens, en kragtiger as eers du hy nou met geweld teen beide die vleuels van die poort, maar tevergeefs! – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 5

Hoofstuk 191 Mobiele weergawe Kommentaar