Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 191 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Robert-Uraniël sê: “Beste vriend, net jy was so vriendelik gewees om ons te begelei. Jy het ook die opdrag van die Heer aan my verneem, waarin ek versoek was om met my vrou hierheen te kom en hierdie poort te open, maar al ons kragtige pogings met hierdie poort het misluk! Daarom wil ek jou hierby vra om nog `n derde poging met my te waag. Miskien slaag ons drie tog om hierdie reusagtige hemelpoort te open. Slaag dit egter nie, dan moet die Heer maar met ons doen wat Hom behaag!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 191, Paragraaf 8

Hoofstuk 191 Mobiele weergawe Kommentaar