Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 192 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Helena sê: “Of ek nou `n mooi mond het of nie, die waarheid moet `n slag uit! Dat die waarheid, ook uit die mooiste mond, nie al te mooi sal klink nie, is lankal bekend, maar hoe is dit dan dat jy dit laat lyk asof die waarheid, juis uit my mond, sleg klink, terwyl jy die leuen uit die eweneens mooi mond van die duiwelse griet nie so verfoeilik blyk te gevind het nie? As dit jou verdriet aandoen wanneer my mooi mond die ewige godslasteraarster op so `n Lerchenfeldse manier `n les leer, hoeveel te meer verdriet moet jy dan nie hê oor die lieflike mond waaruit verseker nog nooit `n ware woord gekom het nie! Gee haar liewer `n goeie berisping en laat my praat as ek eenmaal op dreef is!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 12

Hoofstuk 192 Mobiele weergawe Kommentaar