Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 192 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Cado sê: “Jy het miskien nie heeltemal ongelyk nie, maar my saligheid durf ek desondanks nie daarvoor verwed nie. Die ewigheid is eindeloos lank, en in sulke eindelose tye en situasies sou nog baie kan gebeur waarvan tot nou toe nog geen enkele gees enige idee het nie. Daarom hou ons alles wat nie met die goddelike orde in stryd is nie as moontlik, maar `n weddenskap aangaan oor die vraag of iets ooit wel of nie moontlik sou kon wees nie, wil soveel sê as aan die goddelike wysheid self te twyfel. By God is alle dinge moontlik, waarom dan ook nie die volledige ommekeer van Satan nie?” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 15

Hoofstuk 192 Mobiele weergawe Kommentaar