Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 192 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Agter die rug van Cado sê Minerva al: “Juis, jy slaan die spyker steeds op die kop! Jy wil die ander leer hoe hulle die vinnigste van my ontslae kan raak, asof ek my dalk ooit aan iemand sou opgedring het. Daarvoor het ek tog te veel eergevoel in my en is ek te trots. En jy, my vriend Cado, hoef heeltemal nie bang daarvoor te wees nie, want ons ken mekaar immers al `n hele tyd. Sal ek jou dalk by jou egte naam noem?” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 2

Hoofstuk 192 Mobiele weergawe Kommentaar