Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 192 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Cado sê: “O, dit begryp ek volkome, want jy is ydel en trots en bygevolg ook dom genoeg! Hoe sou jy iets wil en kon doen wat werklik van ewige nut vir jou sou wees? Wanneer jy egter nog iets met ons wil bespreek, dan vra ek jou om jou ietwat beskaafder en fatsoenliker uit te druk! As jy dan geen rekening met my wil hou nie, doen dit dan tenminste met ons allerliefste hemeldame wat hier aanwesig is!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 4

Hoofstuk 192 Mobiele weergawe Kommentaar