Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 192 Van die Hel tot die Hemel, Boek 2

Minerva sê: “Dit is vir my `n vreemde hemeldame; hierdie aller ordinêrste proletariese trens, en vir haar sou ek uiteindelik nog respek moet hê?! Ek, die eerste wese van die hele oneindigheid, en die daar, die minste uit die aller-armsaligste en berugte Lerchenfeldse. Jy het wel `n kosbare voorstelling van `n hemeldame, as jy die egte Weense misbaksel as so-iets aansien! `n Geluk dat jy dit met jou wysheid in die hemel werklik al ver gebring het!” – Van die Hel tot die Hemel, Boek 2, Hoofstuk 192, Paragraaf 5

Hoofstuk 192 Mobiele weergawe Kommentaar